No products in the cart.
Kamp en Karavaan
From: RM5 / year
RM for 1 year
SKU: N/A
Categories: Digital Magazines, Travel & Outdoor
Tags: best Kamp en Karavaan, Kamp en Karavaan, Kamp en Karavaan discount, Kamp en Karavaan malaysia, Kamp en Karavaan subscription
Description
This is a digital subscription supplied by Zinio, who will deliver the digital editions direct to your inbox - you can access them directly through your web browser or download the Zinio app on your mobile device.
In This Issue
Welkom
Pas aan of sterf! Niemand weet wat presies met die dinosourusse gebeur het nie; tog sê party mense hulle was net nie in staat om aan te pas in 'n veranderende wêreld nie, en het ...

Joernalis
"Ouens, vinnig! Dis kobragebied hierdie!" het Johan Marais geskree. Hy was duidelik in sy element. "Waar is die boomstompbreker? En is hier boskobras, voëlslange en mambas? Is dit ...

Kampvuurpraatjies
VALBOOMTYD! Dit is geen goeie nuus vir oornagplekke dat die Coronavirusinperking reis verbied nie. Ons verwag egter dat die reisen-verblyfbedryf 'n bloeitydperk sal beleef wanneer ...
Wenbrief
KAMP VIRTUEEL Terwyl die landwye inperking aan die gang was, het die Oostelike streek van die Karavaanklub van Suid-Afrika die tyd gebruik om – te kamp! Ja, die lede in die Ooste ...

Kontak ons aanlyn
VAN ONS FORUM Elke maand sal die interessantste teks wat na ons Forum gepos is in die tydskrif gepubliseer word. As jy wil hê jou vraag, resensie van 'n bestemming, ens. moet gepu ...

Kamptoerusting
Vir die Kampkok Hierdie veeldoelige opvoukookblad van Tentco is 'n nuttige hulpmiddel vir kompulsiewe kampeerders en avonturiers. Dit bevat alles wat jy nodig het om kosmaak tydens ...

Transkei op kort kennisgewing
Toe ek 'n oproep van 'n medejoernalis kry dat sy dokter reken hy moet liewer nie kort na 'n onlangse operasie reis nie, het ek net sowat 'n dag gehad om alles gereed te kry vir 'n ...

DIE WRAK VAN DIE JACARANDA
Die oorblyfsels van die skeepswrak Jacaranda is net-net sigbaar bo die water naby die Qolora-mond. Die Jacaranda was 'n 2 000-ton- Griekse skip wat op 18 September 1971 in stormwee ...
AKTIWITEITE BY TRENNERYS
Sononderbootvaart (laat 2 uur toe) Gaan op 'n vreedsame vaart op die Qolorarivier en geniet die skoonheid van die gebied. Langs die rivieroewers is ongelooflik baie voëls, en daar ...
WAAR KAMPVUURSTORIES DEEL WORD VAN DIE FYN Karoostof
1 EEN DING WAT JY SAL GENIET IS... die kampterrein is 'n groen oase in die droë landskap. Ontdekkingsreisigers en avonturiers het die Karoo dikwels beskryf as 'n strawwe, onbarmha ...

Recent issues

June-July 2020

April 2020

March 2020

February 2020

January 2020

December 2019

November 2019

October 2019
Related products
-
Home & Decor
From: RM16 / month -
Sale!
Business Traveller Magazine Subscription
RM150 – RM390 -
Sale!
Health Today Magazine Subscription
From: RM80 every 2 years -
Parents
From: RM13 / month -
Men’s Health
From: RM22 / month -
Us Weekly
From: RM26 / year -
Macworld
From: RM31 / year -
Martha Stewart Living
From: RM17 / year -
Gq
From: RM35 / year -
Golf Digest
From: RM29 for 1 year